EERSTEHULP

MINIMUM INHOUD VAN `N NOODHULPKIS
Aanhangsel [Regulasie 3]
Die lys wat die minimum inhoud van `n noodhulpkis beskryf word gevind in die
Algemene Veiligheidsregulasies, 2003. Die lys bevat 18 items:
In die geval winkels en kantore, mag die hoeveelhede gemeld onder items 1, 8, 9,
10, 14, 15, 17, en 18 verminder word met die helfte.

Item 1 Wond reinigers /antisepties (100ml)
Item 2 “Swaps” om wonde skoon te maak
Item 3 Watte (100g)
Item 4 Steriele gaas (minimum getal 10)
Item 5 1 Tangetjie “Tweezer” (vir splinters)
Item 6 1 Skêr (minimum grootte 100mm)
Item 7 1 Stel haakspelde
Item 8 4 Driehoek verbande
Item 9 4 Rol verbande (75mm x 5m)
Item 10 4 Rol verbande (100mm x 5m)
Item 11 1 Rol pleister (25mm x 3m)
Item 12 1 Rol nie-alergiese pleister (25mm x 3m)
Item 13 1 Pak pleisters (10 verskillende groottes)
Item 14 4 Noodhulp wondverbande (75mm x 100mm)
Item 15 4 Noodhulp wondverbande (150mm x 200mm)
Item 16 2 Reguit spalke
Item 17 2 Paar groot en 2 Paar medium weggooibare latex handskoene
Item 18 2 CPR mondstuk of soortgelyke toestel

Lewer kommentaar