Waarskuwing

Die telefoniese diewe is weer aktief.

Ek het vanoggend ‘n oproep gehad van vroumens wat beweer sy wil my bankbesonderhede hê om my dividente van Vodacom in te betaal.

Ek het haar na ‘n plek gestuur wat BAIE warmer as Upington is.

Vodacom het bevestig dat hulle NOOIT so iets sal doen nie