Die telefoniese diewe is weer aktief.
Ek het vanoggend ‘n oproep gehad van vroumens wat beweer sy wil my bankbesonderhede hê om my dividente van Vodacom in te betaal.
Ek het haar na ‘n plek gestuur wat BAIE warmer as Upington is.
Vodacom het bevestig dat hulle NOOIT so iets sal doen nie
Ai die blixems…orals moet mens oor jou skouer loer!
LikeLike
Watse dividende wilVodacom dan nou weer uitdeel!?
LikeLike
Niks sover ek weet of hulle weet nie die ouens het net my bank en persoonlike besonderhede vir een of ander skelmstreek porobeer uitvind
LikeLiked by 1 person