Nuwe inwoner hier by ons gevang terwyl hy ‘n bietjie dut. Hy het die naam Milo ontvang en is ‘n Chow chow reuntjie van 6 weke oud
Standaard
Posted by
vvuureocPosted on
November 14, 2016Posted under
OngeklassifiseerdKommentare
6 Kommentaar
Oe hy lyk kleintjies!
LikeLike
Klein hondjies en snoesige matte … albei mooi, maar spel dalk moeilikheid. Geniet hom!
LikeLike
Al te oulik!
LikeLike
Hy is te pragtig – mag hy vir julle baie vreugde bring.
LikeLike
Wanneer gaan jy weer wys hoe die nuwe familie lid gegroei het?
LikeLike
Jy sal nie glo hoeveel hy al gegroei het nie. Sukkel in die laaste tyd met migraine weer. Sal sommer vandag die kamera gryp en kyk of ek iets bruikbaar kry
LikeLike