Jaareinde in sig

Vroulief se krieket spelers het die laas Saterdag hul jaar afgesluit deur 2 uit 2 wedstryde te wen. Ook maar goed so want ek dink nie haar krok knie sou veel langer gehou het nie. Sy gaan binnekort vir ‘n vervanging operasie.

Ek sal darem kan help. My 3 knie operasies was nie SO drasties nie maar ek het begrip vir die seer, ongemak en ongeduld. en het darem die beginsels van verpleging in die SAGD geleer.

 

5 thoughts on “Jaareinde in sig

Lewer kommentaar