Verhit 1 blikkie onversoete melk. |
Klits 2 eiergele by en laat 1 minuut kook. |
Week ½ dessertlepel gelatien in 2 eetlepels water en voeg by melk. |
As dit begin stol voeg by: |
¼ koppie neute en ½ koppie groenvyekonfyt (klein gesny) |
Klop dan 2 eierwitte styf met 2 eetlepels suiker en voeg by mengsel. |
Sit in gaar kors. |
Oe dit klink heerlik!
LikeLike
Baie lekker met ‘n eet-sum-mor krummelkors. 😉
LikeLike
Klink heerlik soos altyd
LikeLike