Studeerkamer se gelamineerde vloer kon die verkeer nie hanteer nie en het begin uitmekaarval. Het die hout uitgehaal en met teels vervang
Slaapkamer 1 se mat was gedaan en het ook skade gehad van die warmwater tenk wat ingegee het het mat laat verwyder en met teels vervang
Stort se buitemuur verf het kronies afgedop omdat binnekant nie meer waterdig was nie. Teels is afgekap mure is oorgepleister en waterdig gemaak. Stort is weer geteel met waterdigte gom en breivulling.
Volgende gaan ek die ander twee slaapkamers se matte vervang, die stort se buitemure afkrap,behandel en oorverf
Kan iemand vir myt sê wat my besiel het om hiermee te begin?
Nee ek het geen benul nie – maar ek bewonder jou!
LikeLike
Dis baie stresvol,maar die moeite werd as dit klaar is…vasbyt!
LikeLike
Ek was ook daar in die stof, saagsels en verf aan en af vir ‘n paar jaar … en net toe die huis goed en reg was na my smaak, het ek verkoop en getrek.
LikeLike
Lekker fluks Wat van ‘n paar foto’s ?
LikeLike
Sodra daar klaar gemors is
2016-06-07 18:56 GMT+02:00 vvuureoc :
> rondomtaliedraai commented: “Lekker fluks Wat van ‘n paar foto’s ?” >
LikeLiked by 1 person
Ek sien uit!
LikeLike