Ontslaan of ontsnap

Ek is weer terug agter die rekenaar.

Dankie aan almal wat goeie wense gestuur het. Dit is sulke tyd wat mens besef dat die Net baie soos die samelewing is. Jy ontmoet & bou kenisse. Hulle word maats en vriende. Voor jy dit besef is jou lewe baie ryker gemaak.

funny medical cartoon medicine medicare tortoise herpetology biology nature scinece politics healthcare old age disease doctor sick sickness physician doctors office entitlement 1705

10 thoughts on “Ontslaan of ontsnap

    • Gie gie …. as die hospitaal polisie my soek kom skuil ek by jou!! Ek het die nag voor die tyd my eie begrafnis bygewoon in en net my vrou en die bankbestuurder het gehuil
      My vrou omdat haar skottelgoedwasser en kok weg is en die bankbestuurder omdat hy sy jaarlikse limiet vir slegte skuld oorskry met een boedel.
      :):):):)

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar