Droomtert

Bestandele

1 blikkie Kondensmelk                                 125 ml Suurlemoensap

100g pakkie glanskersies opgesny            1 pak Malvalekkers opgesny

250g gladde maaskaas                                1 blikkie fyn pynappel crush

250ml room                                                 1 pakkie tennisbekuitjies

x-tra room

Metode

Meng die kondensmelk en die suurlemoensap. Voeg die glanskersies(hou ‘n paar eenkant vir versiering), malvalekkers, maaskaas en pynappel by. Klits die room styf en vou by die mengsel in. Pak die beskuitjies in ‘n glasbak en giet die mengsel bo-oor. Versier met die orige glanskersies en ekstra geklitste room, indien verkies. Verkoel ‘n paar uur voor gebruik

Advertisements

6 thoughts on “Droomtert

    • Koekies rek maar almal tot ‘n sekere mate so moet nie te sleg voel nie.

      Gewoonlik is daar effens te veel smeer (botter of margerien) in as dit gebeur.

      Jy kan probeer ‘n ekstra eetlepel self raising flour by die mengsel sit.

      Die mengsel in kwarte deel en so 40 minute in die yskas sit voor jy ‘n kwart op ‘n slag uitrol en bak.

      Rol uit op klip toonbak (Ek het ‘n marmer broodplank wat ek in die yskas prop voor ek die koekies begin aanmaak)

      Sterkte en laat weet as EK kan help EET!

      *
      Okkie

      Van: vvuureoc
      Gestuur: ‎Woensdag‎, ‎28‎ ‎Januarie‎ ‎2015 ‎08‎:‎16‎ ‎NM.
      Aan: Okkie Jansen van Vuuren

      Liked by 1 person

    • Wees net gewaarsku ek is op die “Most Wanted” lys by weight watchers!

      Okkie

      Van: vvuureoc
      Gestuur: ‎Donderdag‎, ‎29‎ ‎Januarie‎ ‎2015 ‎02‎:‎27‎ ‎NM.
      Aan: Okkie Jansen van Vuuren

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s