Bo natuurlik 3 pla-geeste

Ek het tyden ‘n skool vakansie my eerste pla-gees gesien en dit nogal in ‘n woonstelblok in Durban. Dit het die ou rooinek bestuurder gek gehad deur goed rond te skuif of weg te steek.

As hy wou breekware aanvul in die toegeruste woonstelle is daarf niks ni die stoor nie maar sodra hy afstorm om die diefstal aan die polisie te rapporteer is dit alles op sy lessenaar opgestel. Honde het in woonstelle geblaf maar asa hy in gaan om die mense te konfronteer was daar geen troeteldier van ‘n uur oud nie.

Ek het die ding wat daarvoor verant woordelik is gesien maar dit is nie so mak lik om gte beskryf nie dit lyk soos ‘n klein donderwolkie en dit beweeg soos vetgesmeerde blits kan met gemak ‘n dubbelbed matras en al vinne twee minute van die eerste vloer stoorkamer tot voor die vierde vloer se hyserdeur dra. Die ding se grotste plesier was blykbaar om die oubaas tot twee sekondes van ‘n beroete te dryf en dan vir twee dae te verdwyn.

Wat hulle is weet ek nie. Hule veroorsaak skade ongerief en ongemak maar om hulle as boos te beskryf is bietjie erg

Ek het ook later goed om hul eie sie bewees sonder hiierdie pla geeste su hulp maar toe was ‘n dertien jarige meisie die oorsaak wat elke keer as sy haar gewip het het goed op hul eie begin beweeg en breek. Ek dink dit is onbewustelike telekinese. Dit verwynvanself na so drie vier maande.

Luister graag na ander menings opf ervarings