Aarbeiplaas

dsc_0037

Reuse aarbei sigbaar van pad tussen Kuilsrivier en Skelmbos

dsc_0031

Reels vir plukkers

DSC_0027.JPG

Die raad aan plukkers

 

DSC_0033.JPG

Besoekers word dopgehou!

DSC_0036.JPG

Om kleingoed besig te hou

DSC_0041.JPG

Spesiale fotoraam

DSC_0045.JPG

mini golfbaan

DSC_0049.JPG

Besoekers fluks aan die pluk

DSC_0052.JPG

Hier kom die wa .. die groen trekker wa

3 thoughts on “Aarbeiplaas

  1. Ek is nie vreeslik lief vir aarbeie nie, maar sou so ‘n uitstappie geniet. Ek het egter die reviews op hulle facebook gelees en dit lyk asof baie mense teleurgesteld was met die behandeling wat hulle van die personeel gekry het? Mooi fotos.

    Like

    • Ek het gesien hoe die die enetjie ‘n ongeskikte ou hanteer. Dit is haar werk om die reels in Engels en Afrikaans te herhaar voor sy hulle laat stap of groepeer vir die wa & trekker. sy was seker so by die derde sin to Mr lostrek met I’m going I came here for strawberries not a sermon Sy het hom ewe kalm aangekyk en haar sonpet afgehaal (DIE TEKEN) toe verskyn daar ‘n groot bruin man asof van nerens Op dieselfde volume as haar toesprakie seg sy “Henrie please escort this man to Petro, have his money returned see that he gets to his car safely and explain the way to our competitors they might be willing to accomodate his attitude” en dit was die laaste van mnr

      Jy sal nie glo hoe die mense mors nie

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar