Verjaarsdag

Copy of 2010_0504graad_sias0009.JPG

Hy was gister 11 jaar oud {88 in hondejare]

Sy naam is Adoons

Tussen hom en sy mensma is daar ‘n besonderse verhouding en ek weet nie wie is die liefste vir wie nie.

Rumatiek en gewrigsprobleme begin hom nou inhaal

Hy huil al die foon lui en raak rasend kwaad as ‘n onbekende die voordeur klokkie lui.

Gunsteling bederf is toebroodjie ham of ‘n pannekoek flop

Foto misdaad?

Moes nie die flits gebruik het nie

2010_0207messe0006

My so verkyk aan die moedel dat ek vergeet het om die krale se punt in te sluit

2012_0606self0026

Vinigste sluiterspoed en UV Filter maar NOG oorbelig

weaverbird poles

Son meer links?

Bome se reik ten hemele werk redelik

Kalahari sonsak