! k fyngerasperde Cheddarkaas
50 ml mayonnaise
25 ml blatjang
25 ml pietersielie, fyngekap
25 ml gerasperde ui
2 ml Tabasco (opsioneel)
Meng alles saam en smeer dit op soutbeskuitjies.
! k fyngerasperde Cheddarkaas
50 ml mayonnaise
25 ml blatjang
25 ml pietersielie, fyngekap
25 ml gerasperde ui
2 ml Tabasco (opsioneel)
Meng alles saam en smeer dit op soutbeskuitjies.
Aaa, ek ken ook hierdie resep en kan dit beslis aanbeveel – lekker maklik en smullekker!
LikeLike