Oreo Kaaskoek

Benodighede

18 Oreos gekrummel in versapper      8 Oreos in brokkies gebreek

1/4 koppie gesmelte botter                   2  groot houers roomkaas

1 blik kondensmelk                                 3 eiers

2 teelepels Vanilla essens                     2 eetlepels suurlemoensap

Oond op 150 Celcius

Metode

Kors

Meng gekrummelde Oreos en gesmelte botter en druk uit in 9 duim veerklamppan boom as kors

Vulsel

Meng die res van die bestanddele behalwe brokkies Oreos met klitser in mengbak tot goed gemeng

Giet in pan en gooi gebrokte Oreos eweredig bo oor

Bak 50 tot 60 minute {toetspen moet 90% skoon uitkom)

Koel af op draadrak tot kamer temperatuur voordat veerklamppan verwyder word

Stoor in yskas en bedien met tee of koffie

==========================================================================

Ek gaan hom defnitief weer maak en dalk verdubbel ek hom volgende keer

 

 

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s