LIETSJIE HEERLIKHEID

410g (1 blik) ingedampte melk                                      250ml kookwater

750ml lietsjiesap                                                          3 pakkies (80g) elk groen jelliepoeier

Verkoel die ingedampte melk oornag in die koelkas.  Maak jelliepoeier aan met die kookwater.  Voeg die lietsjiesap by en meng.  Laat dit afkoel tot dik, maar nie gestol nie.  Klits die ingedampte melk tot ‘n dik skuim en vou die jelliemengsel daarby in.  Verkoel tot gestol en versier soos verkies.

Advertisements

One thought on “LIETSJIE HEERLIKHEID

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s