Gebraaide kaas en tamatie rolbroodjie

Neem  masjien gesnyde brood en sny korsies af

Rol met koekroller tot ‘n derde van gewone dikte

Sit ‘n toebroodjie ham sny op en ‘n plaak van die voorafgesnyde kaas

Smeer kaas liggies met goeie tamatiesous

Rol op soos konfyt rol en steek vas met tandestokkie

Klits’n paar eiers

Doop gerolde brood in eier en braai in sonneblomolie

=========================================

Wat noem ons dit?  Franse HKT ??

Advertisements

2 thoughts on “Gebraaide kaas en tamatie rolbroodjie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s