Skool

Ek help vroulief met die rekordhouding vir haar graad twee klas. Die evaluasie vir die begin van die jaar wys beter belofte in wiskunde as huistaal. Die veld waar die meeste van hulle werk nodig het is, is lees, maar baie meer geen punt gevalle kom voor by die wiskunde waar analoog-tyd hantering die groot probleem is.

Met 35 in die klas gaan dit klippe kou neem veral vir die wat vir die tweede jaar in die graad is.

Dit lyk darem of al die ouers betrokke is aangesien almal die oueraand bygewoon het.

Ek is so bly myne is al klaar met skool en universiteit.

 

Advertisements

4 thoughts on “Skool

  1. Die moeilikheid is dat mens behoorlik moet kan lees om eendag wiskunde se woordsomme te verstaan. Weet nie wat die metode deesdae is nie, maar toe my dogter moes leer lees, was dit die “globale” metode, waar jy die woorde so “met een oogopslag” moes herken. Was dit nie vir my mammie, wat haar met die goeie ou “klankmetode” oorgeleer het nie, was sy nie vandag so lief vir lees nie.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s