Use for sprains, bruises, rheumatic pain and painfull inflammatory skin conditions on unbroken skin. Muscular aches and pains
Standaard
Posted by
vvuureocPosted on
April 9, 2015Posted under
OngeklassifiseerdKommentare
11 Kommentaar
Nou waar koop mens dit? Maar by apteke?
LikeLike
Beskikbaar by apteke en party gesondheidswinkels of jy kan op internet bestel
*
Okkie
LikeLiked by 1 person
Hoe gaan dit met jou wonde?
LikeLike
Baie goed, dankie die nuwe vel is nog net ‘n bietjie rooi en die voet nog effens geswel
*
Okkie
LikeLiked by 1 person
Dis baie goeie nuus. Ek is bly vir jou!
LikeLike
Baie goed vir muskiete ook – die reuk bedoel ek.
LikeLike
Ek is bly jy herstel mooi.Dit het darem lank geneem!
LikeLike
Ek wonder waar kom die naam vandaan – as jy dit ken, sien jy ongemak in geestesoog raak, miskien moet ek dit probeer- dalk maak dit stram gewrigte vaartbelyn
LikeLike
Arnica is a genus of perennial, herbaceous plants in the sunflower family (Asteraceae). The genus name Arnica may be derived from the Greek arni, “lamb”, in reference to the soft, hairy leaves.
Commercial Arnica preparations are frequently used by professional athletes. According to The Memorial Sloan-Kettering Cancer Center, “A few clinical trials suggest benefits of topical arnica for osteoarthritis; and for affecting significant reduction of bruising
*
Okkie
LikeLiked by 1 person
Dit werk regtig… die pille ook!
LikeLike
Darem een wat ek ken. Kan die olie ook by Clicks en Dischem koop.
LikeLike