Frank Opperman

Frank Opperman – Die Klaagliedere van ds. Tienie Benadie

Frank Opperman copy

Die Klaaglierdere van ds. Tienie Benadie vertel die storie van ’n middeljarige predikant van ’n sukkelende Afrikaanse gemeente. Die gemeente se lot is dieselfde as die van baie ander gemeentes: die lidmaatgetalle kwyn, die gemeente se skuldlas groei en die gemeentelede wat steeds tot die kerk behoort, is onseker hoe om sinvol in ’n moderne wêreld te bly glo. Dis ’n storie van verdriet, maar ook ’n storie van die hoop wat nie beskaam nie.

===================================================

Een van die beter stukke wat ek in ‘n lang tyd bygewoon het. Dit spot lewer verslag en kommentaar op soveel verskillende vlakke dat dit my die hele tyd wakker gehou het.

Advertisements

4 thoughts on “Frank Opperman

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s