Aarbei mousse

Bestanddele

1 80 gram pak aarbei jellie
1 koppie (250ml) kookwater
350ml vars room
250g aarbeie skoongemaak en opgekap

Metode
Los jellie in kookwater op en los eenkant om af te koel
Klits die room tot net dik maar nie styf nie
Voeg die aarbeie by ek klits dan tot styf
Vou die afgekoelde jellie in
Gooi in 6 bedien-glase en sit ‘n uur in yskas om te set

Kan versier met gesnyde aarbeie as jy ekstra het

Advertisements

8 thoughts on “Aarbei mousse

    • Kort antwoord “When hell freezes over”

      Lang antwoord

      Gestroopte melktert

      Marie- of tennis beskuitjie en margerien kors

      1 koppie melk

      1 gelykvol eetlepel Mezina

      1 gelykvol eetlepel koekmeel

      1 eier

      [saam met elke derde eier gelykvol teelepel vlapoeier en half teelepel vanilla essens)

      Bietjie fyn kaneel om oor te strooi

      Klits eierewitte styf met 3 druppels suurlemoensap vir elke wit

      Meng alles behawe die eierwitte saam en verhit in kastrol met teelepel botter tot kookpunt

      Kook stadig terwyl ju gedurig roer tot dit net gaar is

      Vou eierwitte in mengsel

      Gooi in kors en strooi met kaneel

      LAAT AFKOEL TOT KAMERTEMPERATUUR VOORDAT JY IN YSKAS SIT

      Met die resep kan jy self bepaal hoe groot jou melktert moet wees

      *
      😊kkie

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s