Antoinette se soja hoender op die kole

http://www.rsg.co.za

Bestanddele
6 hoenderstukke
¼ koppie sojasous
¼ koppie wyn
¼ koppie blatjang
1 eetepel knoffel
2 teelepels vars gemmer
hoenderspesery

Metode
Meng alles saam en marineer die hoender daarin vir 30 minute. Braai in ‘n skottelbraai.
Bedien op rys, met slaai.

Advertisements

One thought on “Antoinette se soja hoender op die kole

  1. Mmmm lekker! Het net nou die dag gedink ek wil meer vaardig raak in die skottelbraai. Ons het nie krag by ons cabin in die berge en moet ek maar kole begin stook ook…

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s