Selulitus

Bakteriese vel infeksie

So neem vroulief my doktor toe met ‘n effens geswelde regter onderbeen wat vir my baie soos sonbrand voel.

Nodeloos is ek van die doktor af reguit hospitaal toe gestuur wat dadelik met antibiotiese geveg begin.

Cellulitis is a bacterial infection of the deeper layers of the skin, the dermis and the subcutaneous tissue. In adults and children, cellulitis is most often caused byStreptococcus and Staphylococcus Aureus bacteria. Sometimes Haemophilus influenzaetype B can cause cellulitis in children younger than 3, but this has become less common since we’ve been vaccinating against this bacteria. Knowing the type of bacteria that commonly cause cellulitis helps doctors determine the best antibiotic to treat the infection.

Van die been se oorsprongklike vel is amper niks oor oor nie en hy is omtrent 2% dunner as die ander een.

Emmersvol goeters het uit die been gedreineer. Tans is die laaste antibiotika nou op en ek sal more hoor wat die doktertjie te sê het

Advertisements

8 thoughts on “Selulitus

  1. Dis g’n wonder dat tweedejaar- mediese studente berug is daarvoor dar hulle dink hulle het allerlei siektes onderlede nie! Kyk nou net wat kan onverwags en onverdiend gebeur… Hoop jou doktertjie is more in sy skik met jou!

    Like

    • Dit loop aan beide kante van my familie maar tot dusvêr toets my suiker altyd laag

      *
      Okkie

      Van: vvuureoc
      Gestuur: ‎Woensdag‎, ‎14‎ ‎Januarie‎ ‎2015 ‎07‎:‎40‎ ‎NM.
      Aan: Okkie Jansen van Vuuren

      Liked by 1 person

  2. Die stryd met die been duur voort en ekke begin geduld verloor met die dokter. Ek is defnitief nie van om sy tweede Porche af te betaal nie. Dit klinmy hulle het nog nie eers die bakterie vasgestel nie.

    Enige rate wat ek kan probeer is welkom. Ek drink op die oomblik dubbeldosis vitamien B12 en multivitamiene en R10 vir die seer.

    Die oumense het gepraat van heuning smeer en boorpoeier gooi – – – Weet iemand hoe effektief dit is?

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s