Skool is uit

DSCF0031 DSCF0030 DSCF0032 DSCF0033 DSCF0034

Ek en juffrou het Vrydag weggeloop om die einde van die skooljaar te vier

Gastehuis Mt Bijoux

Bloubergstrand

Sir David Blair drive

Daar is so n smal ry erwe tussen sy straat en die see

Die ontbyt was ingesluit by die prys van R1200.00 vir ons twee en was hee skaflik

Naby eetplekke “Ons huisie” = net gesien Petit Four effer duurderige koek ek koffie en tee en baie lekker kish, Was teen half twee uit hamburger broodjies maar het alternatief voorsien die bief was deurspik met klein stukkies kaas maar ek sou verkieslik iets beter as tamatiesous daarby ge-eet het. Koffie besonders lekker en ek het meer in my swart koppie gekry as vroulief in hare met warm melk apart by. Die koffie karamelkoek was Baie Goed

Waneer sluit die skole vir 2015??

Advertisements

4 thoughts on “Skool is uit

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s