What is the difference between the Titanic and South Africa?
When the Titanic went down it’s lights were on
Baba beer sit in sy klein stoeltjie by die tafel, en kyk na sy klein papbordjie. . . . . .
“Wie’t my pappies geëet?” vra hy. . . .
Pappa beer kyk na sy groot papbord. . . .
“Wie de duiwel het my pap geëeet?” vra hy . . . .
Mammabeer se kop verskyn om die kombuisdeur. . . . . . .
” EK HET NOG NIE DIE PAP GEMAAK NIE WANT DIE KRAG IS AF!!!”
NUWE VOLKSLIED Hello darkness my old friend
“In a drive to save on electricity consumption, the light at the end of the tunnel has been switched off until further notice. We apologise for any inconvenience caused. Kindly postpone all hopes and dreams.”
Hahaha! JY’s voorwaar op jou stukke. Tussen jou en Tina kraai ons soos ons lag. Onthou, hierdie dinge is ook nie net in die Kaap (soos jou 2de prent sê nie) dit gaan net so rof hier in die binneland en bosveld ook.
LikeLike
Jy is heeltemal reg
Okkie
Van: vvuureoc
Gestuur: Vrydag, 12 Desember 2014 11:21 VM.
Aan: Okkie Jansen van Vuuren
LikeLike
Gelukkig het die mens (nie almal nie)een wonderlike eienskap…ons sien altyd die humor in alles.Lekker gelag vir jou.
LikeLike
hehehehe… dit gee donker ‘n nuwe betekenis
LikeLike
🙂 Behoorlik skerp.
LikeLike