Kragteloos

What is the difference between the Titanic and South Africa?

When the Titanic went down it’s lights were on

Baba beer sit in sy klein stoeltjie by die tafel, en kyk na sy klein papbordjie. . . . . .
“Wie’t my pappies geëet?” vra hy. . . .
Pappa beer kyk na sy groot papbord. . . .
“Wie de duiwel het my pap geëeet?” vra hy . . . .

Mammabeer se kop verskyn om die kombuisdeur. . . . . . .
” EK HET NOG NIE DIE PAP GEMAAK NIE WANT DIE KRAG IS AF!!!”

NUWE VOLKSLIED Hello darkness my old friend

“In a drive to save on electricity consumption, the light at the end of the tunnel has been switched off until further notice. We apologise for any inconvenience caused. Kindly postpone all hopes and dreams.”

Advertisements

5 thoughts on “Kragteloos

  1. Hahaha! JY’s voorwaar op jou stukke. Tussen jou en Tina kraai ons soos ons lag. Onthou, hierdie dinge is ook nie net in die Kaap (soos jou 2de prent sê nie) dit gaan net so rof hier in die binneland en bosveld ook.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s