Uitsmyt

So het die onafwendware tyd vir my ma ook aangebreek en ‘n vierslaapkamer huis se inhoud moes verminder word na wat in ‘n siekeboeg se enkelkamer sal pas. Groot vrieskas vir my kleiner vrieskas vir broer, Ou yskas vir my nuwer yskas vir broer. Ensovoorts, ensovoorts. Die laaste klomp wat op die tweedehandse winkel se bakkie wag is was ook vir haar die ergste.

Stap sy die die ouetehuis binne keer inwonende tannie haar voor met “wat kom maak jy? Trek jyin of kuier jy” Kom die tiepiese Petoors antwoord. “Ek kom wag vir die dood waar is jy op die lys?”

Advertisements

9 thoughts on “Uitsmyt

    • Ongelukkig het sy nooit die skuif verwerk nie . Haar gesondheid het effens verbeter met die profesionele dieeetkundige se hulp maar die gebrek aan verantwoordelikhede was op die lang duur die nekslag en sy was baie gouer rolstoel en later bed gebonde as wat nodig was. Die Tswana meisie wat sy self betaal het as hulp was goud werd en was later van groot hulp toe sy saal toe geskuif is. Einde was koma AGV mikro beroetes wat net dieper geword het tot sy oorlede is.

      Like

  1. Ek het nou al die pad gestap met my ouers en later my ma en skoonouers.Dis nou skoonma se beurt..gereduseer tot ‘n gedeelde kamer in ‘n siekeboeg.Dis vir my so aaklig.

    Like

    • Dan gaan ek eerder soos my pa. Hy het sleg gevoel. in die kar geklim em dokter toe gery ingestap by die ontvangskamer en nooit weer uitgestap nie

      *
      Okkie C. Jansen van Vuuren
      Hoopstraat 14 Kuilsrivier 7580
      vvuureoc@outlook.com
      0219063652
      0761044013

      Van: vvuureoc
      Gestuur: ‎Maandag‎, ‎08‎ ‎Desember‎ ‎2014 ‎09‎:‎52‎ ‎NM.
      Aan: Okkie Jansen van Vuuren

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s