Onwettige besetters

versamelwoonbuurt

nes1 Verasamelvoels weaverbird poles

Die skuldiges hier staan bekend as versamelvoëls (sociable weaver)

Die neste raak nat van dou of reën veroorsaak kortsluitings en raak so swaar dat hulle pale omtrek met geringe wind (sien foto) of die dou-druppeltjies speel vergrootglas en brand nes en paal af en smelt of breek drade.

Gelukkig vir hulle is daar ‘n medebewoner van hul nes

Pygmy Falcon (Dwergvalk) Polihierax semitorquatus
Use of artificial structures: Pygmy Falcons usurp the chambers of the coloniallybreeding Sociable Weaver Philetairus socius. As Sociable Weavers often build their nests on artificial structures, these little falcons are also associated with
telephone poles, electricity pylons, windmills and other artificial structures. Use of telecommunication structures: Sociable Weavers build their nests on telephone poles, and these are used by the Pygmy Falcon

Hy is ‘n bedreigde spesie en die ouens probeer hul bel om hulle te beskerm

Versamelvoëls

Dwergvalk

Advertisements

3 thoughts on “Onwettige besetters

  1. Nee hiedie slag is die blikslaertjies skuldig die pale is nie vir hul gerief geplant nie. In baie droe jare steel die boere wel die gras terug om lusern mee te rek. Waar die ouens die roetes ophaal word die pale met nesse gelos. Gelukkig het die valkie se getalle goed gegroei en die slange help ook hulle getalle beheer. Daar word ou besproeingspype oopgesny en oor die draad gehak en deur die nes gedruk as isolasie. Spesiale mandjies is ook gebou onder die drade en nesse daarin oorgeplant. As niks anders werk nie sal hulle egter ‘n permit kry by natuurbewaring om nes af te breek en uit te brand

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s