MAKLIKE PIESANG BROOD RESEP

Bestanddele
4 ryp piesangs ½ k margarien
½ t koeksoda ½ k melk
1 t vanilla 2 k meel
– 2 eiers 1 k suiker
– 1 ¼ t bakpoeier

Metode
Meng alle bestanddele, behalwe die koeksoda, piesangs en melk bymekaar.
Maak die koeksoda aan met die melk en voeg by ander, reeds gemengde bestandele.
Voeg die piesangs by en bak vir 1 uur op 180 °C (350 °F)

========================================================

Hierdie een is so maklik dat ek ho sommer twee keer doen en dan helfte vries vir daardie onverwagte besoeker

Advertisements

2 thoughts on “MAKLIKE PIESANG BROOD RESEP

    • Nou praat jy ‘n hartseer ding. My eks baas het sy huis met verloop van tyd aangepas om 90% onafhanklik van EK’sdom te wees. Hy het sonselle en ‘n windlaaier wat sy 10 24 volt batterye laat laai en ook ‘n 0u laedruk diesel masjien vir die wis en onwis.
      Dit het als begin met sy seevis vistenk wat nie langer as ‘n uur sonder krag kan wees nie. Hy gebruik nou 10 persent van Eskom se krag en dit is net om die batterye vol te hou.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s