Grenadella-Kaaskoek in Blouberg

1DSCF0013

 

Grenadella-Kaaskoek
Bestanddele
200 g ricotta
500 g vetvrye gladde maaskaas
3 groot eiers
200 g strooisuiker
15ml suurlemoensap
100ml grenadellamoes
Metode
Voororverhit oond op 160 grade C
Spuit ‘n ronde 20cm tertbak met kleefvrye kossproei. Sit die kaas, eiers, strooisuiker en suurlemoensap in ‘n voetselverwerker en pols tot die mengsel glad is. Oppas dat jy dit nie te veel meng nie. Gooi die mengsel in die bereide tertbak en bak dit in ‘n voorverhitte oond vir sowat 35 – 40 minute, of tot dit gestol het. Haal uit die oond en laat heeltemal afkoel
Smeer die grenadellamoes bo-oor die kaaskoek sodra dit afgekoel het. Verkoel in die yskas tot etenstyd.

==================

Genoeg om die gewigkykers in gillende vrees te lat spaander

Advertisements

2 thoughts on “Grenadella-Kaaskoek in Blouberg

  1. Hierdie een gaan ek probeer! Ek is so bly dis korsloos. Vir my “banting” gaan ek wel die suiker vervang met iets anders, maar die res van die resep kan ek net so gebruik. (Ek vind my Banting Kaaskoek, wat ek met ‘n amandelmeel kors maak, se kors is baie prominent.)
    Dankie!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s